Gustav Fechner

Gustav Fechner
Geboortenaam Gustav Theodor Fechner
Gebore (1801-04-19)19 April 1801
Groß Särchen (naby Muskau), Sakse, Heilige Romeinse Ryk
Nasionaliteit Duitsland

Gustav Theodor Fechner (Duitse fonetiese uitspraak:ˈfɛçnɐ; 19 April 180118 November 1887)[1] was 'n Duitse eksperimentele sielkundige, filosoof en fisikus. Hy was 'n vroeë baanbreker in die veld van eksperimentele sielkunde en die stigter van "psigofisika". Hy het verskeie 20ste eeuse wetenskaplikes en filosowe beïnvloed. Hy word ook daarmee gekrediteer dat hy die nie-lineêre verhouding tussen sielkundige aanvoeling en die fisiese intensiteit van 'n gegewe stimuli via die formule: gedemonstreer het, welke weldra bekend sou staan as die Weber–Fechner-wet.[2][3]

  1. "Gustav Fechner - German psychologist and physicist". Encyclopedia Britannica. Besoek op 18 Januarie 2019.
  2. Fancher, R. E. (1996). Pioneers of Psychology (3rd uitg.). New York: W. W. Norton & Company. ISBN 0-393-96994-0.
  3. Sheynin, Oscar (2004), "Fechner as a statistician.", British Journal of Mathematical and Statistical Psychology 57 (Pt 1): 53–72, Mei 2004, doi:10.1348/000711004849196, PMID 15171801 

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy